Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
STELLENBOSCH – Slegs ‘n jaar nadat hulle saam begin optree het, is ‘n punk/hiphop-groep van Worcester deur na die eindronde van die Taalgenoot se Ruk en Rym-kompetisie, wat hierdie naweek […]
-
‘n Gesin van Avianpark in Worcester het die naweek die dood ter noue nood ontkom toe ‘n motor, wat van die pad af gejaag het, dwarsdeur hul betongrensmuur gebars, bo-op […]
-
Wêreldbrandveiligheidsdag word vandag, 8 Oktober herdenk. As deel van die dag se herdenking het die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sy rol in die bestuur van brande herbevestig. Luidens ‘n verklaring sê […]
-
Die gort was verlede week gaar in die Langeberg-munisipaliteit met ontstelde verbruikers wat die afgelope week in lang rye by munisipale kantore gestaan het. Inwoners was verslae nadat hulle krag […]
-
-
Die polisie het die vragmotor by die weegbrug op die N1 by Rawsonville afgetrek, nadat hulle inligting oor die versteekte perlemoen ontvang het.
-
The South African Guide-Dogs Association launches its third annual Wear Your Shades Day campaign this year, taking place nationwide on Friday 17 October. This initiative celebrates World Sight Month by […]










