Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
Die Kaapse landdroshof het twee voormalige verkeersbeamptes van die Ashton-verkeersafdeling en ‘n private individu stewige vonnisse opgelê nadat hulle vroeër op aanklagte van korrupsie skuldig bevind is. Die hof het […]
-
‘n Slangvanger waarsku dat ‘n kobra gevaarlik is, maar nóg gevaarliker wanneer hulle beseer is. Hy raai inwoners aan om hulle nie te probeer dood maak nie.
-
Boland College has been selected as one of only a few South African institutions to partner with GIZ (Deutsche Gesellschaft für Internationale Zusammenarbeit) in a groundbreaking digital transformation initiative, the […]
-
Die saak waarin ’n 65-jarige onderwyser van ’n Worcesterse hoërskool aangekla word van die seksuele aanranding van ‘n 16-jarige leerder, is by die Kaapse Wynland Onderwys-distrikskantoor en Raad vir Arbeidsverhoudinge […]
-
‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.
-
DE DOORNS – ’n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme van geen geweld teenoor vroue en kinders wreed kortgeknip […]
-
Sy stiefdogter het aanvanklik stil gebly omdat sy bang was dat niemand haar sou glo nie. Ná nog ‘n voorval vyf jaar later het sy misdade aan die lig gekom.
-
Indien sy binne die volgende twee jaar weer aan dwarsboming van die gereg skuldig bevind word, sal tronkstraf in werking gestel sal word.
-
Kom ontmoet die bekendes wat agter die stuur inskuif op Saterdag 25 Oktober by die Golden Valley Casino in Worcester.









