VrystaatKroon
-
Unieke handgemaakte bordspeletjies oor jou eie dorp sorg vir ure se pret
-
Groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat het in November deurdringende reën ontvang. Volgens Hendrik Knobel, Vrystaat Landbou se verteenwoordiger vir die Bethlehem-distrik, het dit vanjaar beduidend meer in Oktober […]
-
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek […]
-
Geweldsmisdade in die landelike gebiede is kommerwekkend
-
Wat ‘n opwindende naweek in Nashville, Amerika, moes wees, het vir ‘n oud-Kroonstadter in ‘n nagmerrie ontaard toe sy ernstig beseer is in ‘n tref-en-trap-ongeluk. Die 33-jarige Michelle Potgieter wat […]
-
Die 12-jarige Henry Parsons van Kroonstad gaan in Oktober die stokke op die Magaliespark-baan swaai as lid van die Vrystaat-o.13-gholfspan.
-
‘n Vergadering om die bek-en-klouseer-krisis te bespreek is in Kroonstad deur Elzabé Rockman, LUR vir landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake, belê.
-
Die borgtogaansoek van die 80-jarige man wat op 3 September in die Kroonstad-landdroshof verskyn het, duur vandag voort. Die man se kleinseun het ook gister voor die hof verskyn.
-
‘n Protes-askie voor ‘n dokterspraktyk in Kroonstad, het Maandagoggend groot opslae in die dorp veroorsaak. Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het op Maandag 1 September by dr. Koos Troskie, […]










