Swartland Gazette
-
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei […]
-
Altesaam 14 passasiers, onder wie kinders, is Sondagaand (7 September) in ‘n ernstige botsing tussen ‘n Kia-bakkies en ‘n Mercedes-Benz op die ou Kalbaskraal-pad buite Malmesbury beseer. Die plaaslike polisie […]
-
Op die grondstrate van Wesbank, Malmesbury, het ‘n jong meisie met blink oë en ‘n vurige droom begin glo dat iets groter vir haar moontlik is. Maceala Samboya het te […]
-
Darling Cellars se span stap vanjaar met meer as ‘n handvol trofeë weg nadat hulle ‘n ongelooflike 13 – insluitend die gesogte Absa-Grootkampioen-trofee vir sy Sauvignon Blanc (klas 14, ongehout) […]
-
Malmesbury se Hans Neethling is pas in die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat van 11 tot 18 Oktober aan die Afrika-kampioenskapsreeks sal deelneem, opgeneem. Die Afrika-span wat hierdie 11de Afrika-bekerbyeenkoms in Egipte […]
-
Die duurste ram wat op die 69ste nasionale veiling van die SA Vleismerinotelersgenootskap verkoop is, kom uit Porterville. Jan Vosloo, rasdirekteur by die telersgenootskap sê die duurste ram is vir […]










