Rasaad Adams
-
‘n Wellingtonse man, sy vyfjarige seuntjie en sy skoonma is ongedeerd nadat hulle Maandagaand (15 September) deur twee mans, van wie een glo gewapen was, by ‘n spazawinkel naby hul […]
-
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance […]
-
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het, […]
-
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem […]
-
PAARL – ‘n Allandale-gevangene, vermoedelik in sy twintigs, wat Dinsdagoggend (9 September) ontsnap het, het homself by ‘n woning in Patelstraat in Smartie Town, Paarl-Oos om die lewe gebring. Na […]
-
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy het tot dusver ingetree op slegs vier van die altesaam 14 plase, wat in Junie vanjaar geïdentifiseer en beskryf is as ‘n groeiende humanitêre krisis waar […]
-
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike […]
-
‘n 55-jarige pastoor van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag (5 September) uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus) […]
-
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John […]










