Rasaad Adams
-
Drakenstein Municipality has rejected claims by Minister of Sports, Arts and Culture Gayton McKenzie that it is among the municipalities that allegedly used funding from his department to pay municipal […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade […]
-
PAARL – Die Paarl-Oos-polisie sê hy ondersoek ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur nadat ‘n minibus-taxi wat skoliere vervoer, Maandag (17 November) in ‘n ongeluk op die Sonstraalpad betrokke was. […]
-
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik […]
-
CAPE TOWN — The former head of Drakenstein Correctional Centre outside Paarl who faced allegations of abuse of power, malfeasance and fruitless and wasteful expenditure has now been appointed the […]
-
Christo Isaacs, die man wat aangekla word van die steekmoord op ‘n Paarlse pa van drie kinders by ‘n plaaslike kroeg in Augustus verlede jaar, se prokureur het Dinsdag (4 […]
-
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van […]
-
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof […]
-
FRANSCHHOEK — Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is Saterdag (1 November) tydens ‘n provinsiale gala-aand as die Wes-Kaap se Landbouwerker van die jaar aangewys. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar […]
-
PAARL – Inwoners van Newton het Vrydag (31 Oktober) met gemengde gevoelens gereageer op die Drakenstein-munisipalietit se skielike aankondiging dat hy die bloekombome op die Bo-Dal-pad by dié woonbuurt se […]










