Paarl Post
-
Die Hoërskool Paarl Gimnasium se eerste meisieshokkiespan eindig hul seisoen in die nommer een posisie op die [nie-amptelike] skolehokkieranglys vir meisies nadat hulle Saterdag 9 Augustus die gesogte Fairtree top-12-hokkietoernooi […]
-
Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan […]
-
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit […]
-
Drakenstein Municipality this week said it has not been identified as one of the initial 69 municipalities selected for the rollout of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences (AARTO) […]
-
Die groot dag is hier – Saterdag (2 Augustus) sal die rugbywêreld se oë weer eens op die Paarl gevestig wees wanneer die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl […]
-
-
Die Paarl kook vandeesweek behoorlik met die aanbreek van nog ’n Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Die dorp is weereens propvol besoekers terwyl bome, wonings […]
-
The Val de Vie Foundation has contributed R50.1 million over ten years, benefiting over 47,000 individuals through various community initiatives in the Paarl-Franschhoek Valley, emphasizing local upliftment and support.
-
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het met groot kommer gereageer op vandalisme by die gedenkmuur van die Wellington-begraafplaas. Veraste oorblyfsels is uit nisse verwyder en grafmonumente ernstig beskadig. In die voorval is […]









