Noordkaap Bulletin
-
Vier passasiers is oorlede, en agt ernstig beseer ná die bus waarin hulle vervoer is, op die N12 omgeslaan het.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 31 Julie 2025
-
‘n Motor is feitlik afgeskryf nadat dit laatnag ‘n diep gat in een van Kimberley se hoofstrate getref het. Werkers was in dié gat besig om ‘n waterpyp te herstel.
-
Die ANC het in verlede week se soveelste tussenverkiesing in wyk 1 in Kimberley, die PA uit die kussings gelig.
-
Dood maak seer en is swaar, want ons verlang en worstel daarmee, maar dood herinner ook elke keer weer aan die voorreg van lewe.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 24 Julie 2025










