Noordkaap Bulletin
-
Die voortdurende wisseling van lewe en dood is om ons heen. Daarom is klein Annie se geboorte ‘n herinnering van die mooi en die goed en die kosbaar van die lewe.
-
KI neem nie werk van mense weg nie, dit brei uit wat mense en organisasies in staat is om te bereik.
-
Die oplossing van die reuse-agterstand in die druk van bestuurderslisensiekaarte kán plaaslik opgelos word, glo AfriForum.
-
Die Griekwas-rugbyspan is verlede Sondag met groot blydskap terug in Kimberley verwelkom ná hul oorwinning in die Curriebeker-eindstryd.
-
The Centre for the Advancement of Rural and Inclusive Education and Research at Sol Plaatje University aims to enhance education in rural areas.
-
‘n Man wat onregmatig in hegtenis geneem is sal skadevergoeding ontvang nadat die hof bevind het geen redelike gronde het vir sy inhegtenisname bestaan nie.
-
Volgens ‘n 2024-opname is Suid-Afrika die vriendelikste land ter wêreld: Inwoners is glo verwelkomend, en laat besoekers gemaklik voel.
-
Skielik is sy, vanweë konteks, afhanklik van iemand anders. En niemand wil help nie. Sy wat so maklik uit haar pad uit gaan, sy wat so maklik offer, sy wat maklik gee sonder om terug te verwag.
-
An appeal by a convicted child rapist against his life sentence was dismissed by the High Court.









