Noordkaap Bulletin
-
Hoekom moet dit sy wees? Hoekom nie die bedrieërs, die korruptes, die moordenaars, die leuenagtige arrogante politici wat hul eie mense vertrap nie.
-
Een van die grootste foute is om onsself as slagoffers te sien. Dan verwag ons die oplossings van elders. Ons wil alles en almal die skuld gee, maar doen nie genoeg introspeksie nie.
-
Blaai aanlyn deur die digitale koerant van NoordkaapBulletin 4 Desember 2025.
-
‘n Vermeende verkragter het in die hooggeregshof in Kimberley dieselfde woedebuie getoon as waarvan sy slagoffers getuig het.
-
Power failure causes postponement of the bail hearing in the farm murder case of elderly farmer Hendrik Venter from the Kuruman district.
-
Dit is so dat jy die gebrokenheid van ouers spoedig moontlik moet vergeet, of gebruik tot groei, maar as jy geseënd is met goeie en sterk ouers, moet jy altyd teruggaan na wat jy geleer is.









