Noordkaap Bulletin
-
The Oryx Unbound Gravel Series begins with Race2theSky on 7 February, featuring various events and adventure rides throughout the year.
-
Hulle leef tussen ons. Sielkundiges verwys na hulle as narsiste. Hierdie mense wat van ander mense se aandag en energie en emosies, positief of negatief, afhanklik is vir oorlewing.
-
Die wêreld is so stukkend en die wêreld is so boos. Besluit jy, om ongeag alles, ongeag wat, gewoon net liefde te leef. En leef dit opreg, van hart, ook in n nuwe jaar. Leef liefde.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin 15 Januarie 2026.
-
Bak ‘n geurige vrugtekoek in ‘n kits vir die Kersseisoen.
-
Geloftefeesgangers by die Perdeberg Boerevereniging se jaarlikse viering het Dinsdag 16 Desember in ‘n toespraak deur dr. Wouter Basson gehoor hoe lewenslesse en sterk geloof in hulself en die Opperwese stres kan oorwin.
-
Dankie sê is iets wat ‘n mens leer. Ouma Plaas het gesê ‘n lewe van dankbaarheid moet ook wys in dit wat jy gee.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin 18 Desember 2025.









