Marti Will
-
The DA in Lejweleputswa District Municipality will enhance oversight following the appointment of new Executive Mayor, Phindiwe Maseko.
-
Helpende Hand se streke, takke en vrywilligers het vanjaar meer as 40 aksies en projekte aangebied om Wêreldhongerdag te herdenk.
-
Die VF Plus het die Vrystaatse lid van die uitvoerende raad vir samewerkende regering en tradisionele sake, Saki Mokoena, versoek om dringend in te gryp by die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit se ernstige kontantvloeiprobleme.
-
Engo Elderly Care is participating in the Go Turquoise for The Elderly campaign to raise awareness about the wellbeing of older adults.
-
The Democratic Alliance (DA) in Nala Municipality has raised concerns about the deteriorating roads in Bothaville, particularly after the NAMPO Festival. They seek clarity on maintenance plans and budgets, citing safety risks and negative economic impacts. The DA urges urgent municipal action and accountability measures for better infrastructure management.
-
Meer as 100 komberse is onlangs tydens ‘n besonderse gemeenskapsinisiatief by die Voortrekkermonument ingesamel. Dié komberse is nou op pad na tehuise, pleeghuise en ander kwesbare gemeenskappe reg oor Pretoria waar die winterkoue reeds begin byt.
-
The 2026 Polar Bear cold-water swimming season features six events in the Free State and Western Cape from June 27 to July 25. Highlights include swims at Willem Pretorius Nature Reserve and an inaugural swim at Groot Brak. Funds raised will benefit SARZA and a local old-age home.
-
The ANC regional committee demands the removal of Matjhabeng Mayor Khalipa due to his conviction and misconduct affecting the organization.
-
Die hofsaak rakende die beweerde aanranding van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom sleep nou bykans ‘n jaar aan, en is weer uitgestel sodat die prokureur wat beskuldigde een en twee verteenwoordig bykomende inligting kan kry. Die saak sal nou op 10 Julie in die Welkom-streekhof voorkom. Die prokureur wat die ander vier…
-










