Lientjie Mentz
-
Opwindende rugby is die naweek in Bloemfontein gespeel met Grey-kollege wat die eerste span van Paul Roos-gimnasium net-net geklop het en die Cheetahs wat ‘n oorwinning oor WP behaal het in ‘n Curriebeker-wedstryd.
-
Fretless guitar legend Ned Evett from the USA will be on tour throughout South Africa with The Glass Highway Tour in September. Look out for a show near you.
-
Replikas van ikoniese geboue op die terrein van Grey-kollege is met Lego gebou en gaan op ‘n Manne-aand by die skool opgeveil word.
-
Die liefde het op Saterdag se Vroudag-pretskietgeleentheid geblom toe een van die baanbeamptes sy meisie verras het met ‘n verloofring.
-
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
-
Researchers at the National Museum in Bloemfontein have described 62 new species of insects and reptiles over the past five years.
-
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
-
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.










