Hoërskool Dr EG Jansen se wiskundesterre het weer gewys dat harde werk en passie vir getalle groot beloning bring! Hierdie vyf sterre, Leano Rawlinson, Ryan Coetzee, Olivia Horstmann, Anel Frauendorf en Annemie Engelbrecht het deurgedring het na die streeksuitdunronde van die Wiskunde-olimpiade
Julle deursettingsvermoë, skerp denke en liefde vir Wiskunde is ’n inspirasie vir ons hele skoolgemeenskap. Baie geluk, en ons weet julle gaan die Jansen-gees met trots uitdra in die volgende ronde!
Slim koppe, groot drome! Baie sterkte – die som van julle harde werk is sukses!









You must be logged in to post a comment.