‘n Besonderse dag en ’n prestasie deur Hoërskool Witteberg se o.16 Netbalspan by die SA Netbal Netbalkampioenskap .

Witteberg eindig eerste in hul poel en dring deur na die uitspeelrondes tydens die SA Netbal Netbalkampioenskap. Hulle wen St. Anne’s (26-12) in die semi-finaal en verloor teen Hoër Meisieskool Oranje (9-18) in die finaal.
Witteberg 0.16 span eindig 2de in die Vrystaat en verseker hul plek by die SA Netbal Kampioenskappe!

Gelykop teen Hoërskool Fichardtpark (15-15)
Wen Welkom Gim (20-9)
Wen Goudveld (27-13)
Wen Wilgerivier (34-7)
Baie geluk aan elke speler en Juf Lizaan Pienaar met hierdie besonderse prestasie.
Witteberg is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe vir die SA Kampioenskappe!

https://witteberghs.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article