Die Young Hamiltons RVK se jaarvergadering word op 31 Januarie om 18:00 by die Laerskool Esselenpark in Van Huysteenlaan, Worcester, gehou.

Ledegeld (R50) kan vooraf of op die dag van die vergadering by die geleentheid betaal word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article