Lede van die Worcesterse Tafelronde het die dorp se naam Saterdag hoog gehou toe hulle tweede geëindig het in die Tafelronde-interklub-potjiekos-kompetisie, wat in die Paarl by die Paarlse Tafelronde gehou is. Hulle het uitgeblink met ’n heerlike beesstertpot en ander lekker bykosse. Van links is die span: Herman le Grange, Werner Janse van Rensburg, Pieter Human, Attie Shepard, Juanette Human, en PW van Zyl.Foto: Lise Beyers


Worcesteriete woeker met hul potjie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article