Die Laerskool Worcester-Oos het onlangs drie nuwe onderwysers verwelkom. Bo is Vivienne Grobler (gr. 7) en Xandré Swanepoel (gr. 4). Regs is Marisa le Roux, die skool se kunsonderwyser.


Worcester-Oos verwelkom nuwe onderwysers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article