Worcester Gimnasium het onlangs sy hoofleiers vir 2023 aangekondig. In die eerste ry van links is Keechia Olsen, Inge Fortuin, Rudolf de Wet (hoofseun), Jané Bester (hoofmeisie), Eden Phillips (onderhoofmeisie), Ethan Christiaans (onderhoofseun) en Natasha Moshoeshoe. In die tweede ry is Jandré Scholtz, Zahrah Jacobs, Ricardo Bolman, Saeeda Khattak, Zalika Koopman, Bea Bester, en Renang Mrashula. Die derde ry bevat Cara Bester, Luan Gilfillian, Osric Jacobs, Mia Adams en Mishka Cader. In die vierde ry staan Kevin Naylor, Kristen Boshoff, Laxmini Patel en Joanique Horn. Agter staan Joshua Arends, Christopher Ley, Wilmé van Dijk en Jenna Hancke. Afwesig: Jo Duvenhage en Danielle du Toit, albei hoofleiers.

Credit: SYSTEM

Worcester Gim se 2023-hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article