Van links open die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se burgemeester, dr. Elna von Schlicht, Renate Kuschke (Robertson-toerisme) en Mikyla Scholtz (Stettyn Family Wines) Vrydag die Winelands Autumn Expo amptelik met vonkelwyn en ’n tradisionele sabrage. Die Winelands-herfs-ekspo het Donderdag en Vrydag 24 en 25 Mei sy onvergeetlike buiging in Worcester gemaak en besoekers het hulself verdiep in die geure en smake van die wynlande. Foto: Lise Beyers


Winelands-herfs-ekspo oortref alle verwagtinge

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article