Welgemoed Service Centre glo aan eerlikheid en kwaliteit. Dit is inderdaad hul missie en visie vir die onderneming, wat die afgelope amper drie jaar dat hulle diens lewer, van toepassing is.

Welgemoed diens en doen herstelwerk aan alle tipe voertuie en doen landswyd besigheid.

Hulle is Maandae tot Donderdae van 07:45 tot 17:30 oop en Vrydae van 07:45 tot 16:00, by hul perseel in Hoogstraat 134.

Kontak gerus die eienaar, Willem Welgemoed, vir enige spesiale versoeke rakende jou voertuig. Hy is altyd daar om te luister.

Mense wat graag met hulle in verbinding wil tree, kan dit doen op hul webtuiste by http://www.vehicleservices.co.za, op hul Facebook-bladsy of skakel 023 342 0232 of e-pos whwelgemoed@yahoo.com.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article