Die Laerskool Waveren in Tulbagh is besonder trots op vyf atlete wat Saterdag (4 Maart) in die Paarl by die Dal Josafat-stadion aan die Boland-atletiekkampioenskap deelneem het. Agter van links: Gershwin Waterboer, Anne Absalom (waarnemende adjunkhoof), Jaime-Lee Lakey (sportafrigter) en Alrich Meyer (sportafrigter). Voor: Clementia Mauritius (o.13), Meekah Luitjies (o.10), Eslin Martiens (o.11), Chandre Oerson (o.12) en Zellnick Meloyer (o.13).Foto: Peter Luitjies


Waveren-atlete neem aan Boland-atletiekbyeenkoms deel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article