Eugene Truter (64), ’n inwoner van Worcester, het verlede week ’n gebied in Noblepark, waar hy woon, skoongemaak en die rommel opgetel. Volgens Truter het hy ’n passie vir netheid en wil graag ’n skoon woonbuurt hê. Hy het ander aangemoedig om dieselfde te doen.

Inwoner maak maar self skoon

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article