Die VLV-aandtak in Worcester het sy bestuur vir 2022 verkies. Agter is Madré Gerstner (addisionele lid), Marietjie Theron (gesondheid) en Hannelie du Plessis (opvoedkunde en kultuur). Voor is Elmarè Bester (leefstyl), Linda Coetzee (voorsitter/mediaverteenwoordiger) en Elna Heunis (sekretaris/tesourier). Afwesig: Erica Esterhuyse (kuns en handvlyt) en Colleen Engelbrecht (addisionele lid). Nuwe lede word verwelkom. Bel gerus vir Linda Coetzee by 082 742 9169.Foto:

Credit: SYSTEM

VLV-aandtak se bestuur verkies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article