Drie van die Ballers-vlugbalkub se spelers is in die Wes-Kaapse o.17-skolespan opgeneem. Van links is Hope Williams, Dineo Parkies en Faith Williams. Die span sal in Desember aan die Somerspele-toernooi deelneem wat in Tshwane sal plaasvind.


Vlugbalspelers vir span gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article