’n Paar van die Hoërskool De Villiers Graaff in Villiersdorp se rugbyspelers is vir die Suid-Boland se o.18 B- en o.16 A-rugbyspan gekies. Bo is leerders wat vir die o.18- B-span gekies is. Van links is Ethan Lewis, Nzuzo Ngubo, Melai Vorster, Ruwaan Cupido en Johannes Botha. Almal is in graad 12.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

De Villiers Graaf-leerders vir Boland-span gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article