Daneli Boshoff, ’n leerder aan die Worcester-Noord Primêre Skool, het haar buiging as bouler vir die Boland- senior vrouekrieketspan gemaak. Boshoff het in haar eerste wedstryd net 12 lopies in vyf boulbeurte afgestaan en een paaltjie platgetrek. In haar tweede T20-wedstryd het sy slegs nege lopies in drie boulbeurte afgestaan en weer een paaltjie laat kantel.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Vir Boland-span gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article