Eben du Toit (30) van Worcester is onlangs as die tegnikus van die jaar by UD Trucks Suid-Afrika se jaarlikse spog-prysuitdelings-geleentheid in Durban aangewys. Du Toit, wat al nege jaar lank by UD Trucks in Worcester werk, maar eers ’n jaar gelede as tegnikus gekwalifiseer het, het op 11 Mei as die wenner weggestap. Hy het ook ’n vakansie in Mauritius gewen en hy en sy vrou, Barbara, beplan om dié tropiese klimaat binnekort te gaan aandurf.


Van Worcester na Mauritius

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article