Dié o.11-meisies van Overhex NGK Primêr is by die Boland-atletiekbyeenkoms as die Boland-kampioene in die 4 x 100 aangewys. Die leerders was in hul noppies oor hul prestasie en bo spog Imeldher Apollis, Jovene van Rooyen, Wilnecia Fredericks en Devanique Micheals met hul goue medaljes. Foto:


Trotse Boland-kampioene

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article