Die voorsitter van Touwsrivier se Gemeenskapspolisiërings­forum (GPF), Winefred Januarie, nooi alle ouers om die strate te help patrolleer.

Sy wil graag hê ouers moet saam hul kinders bewaar ek verhoed dat hulle by verkeerde en gevaarlike plekke instap.. Bel Januarie by 076 352 6475 vir meer inligting of om betrokke te raak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article