: DJ Global en The Rockets (foto) tree op by die Wolseley-rugbyklub se geldinsameling.


DIE Wolseley-rugbyklub hou Saterdag ’n heerlike geldinsameling by die Montana-sportgronde, met DJ Global en The Rockets.

Hekke open om 19:00 en kaartjies kos R70 per persoon.

Daar sal verversings en stalletjies beskikbaar wees, asook ’n biertuin.

Gelukstrekkings met lekker pryse gaan gehou word.

Vir meer inligting, bel Sean Cedras by 073 285 6854.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article