Celebrate Spring on the banks of the Breede River at the Robertson Wine Valley’s 11th annual Wine on the River Festival, which take place from 14 to 16 October.
Kaartjies vir vanjaar se Madeliefie Makietie, wat van 29 September tot 2 Oktober op Vredendal plaasvind, vlieg.
Plaaslike komediant Shimmy Isaacs is geen vreemdeling op die verhoog nie. Tandy-Lee Marinus het met haar gesels oor haar nuwe optrede Ek is hier, waar is julle? wat op 30…
Mense wat nog kaartjies wil koop vir die jaarlikse Follies wat deur die plaaslike Tafelronde aangebied word, sal moet spring om teleurstelling te vermy.
Moet die gewilde rocker, Karen Zoid en haar band nie misloop nie wanneer hulle saam met Snotkop optree by Kleinplasie in Worcester op 15 Oktober.
Maak seker jy bespreek vroegtydig jou kaartjies vir die Robertson-bierfees op 3 September.
Die Phelophepa Gesondheidsdienste-trein sal binnekort weer ’n draai maak in De Doorns.
Die Gedigtefees in McGregor vind van 26 tot 28 Augustus plaas wanneer ’n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters hul werk op hierdie kunsdorpie met digkunsliefhebbers gaan deel.
Die tyd het weer aangebreek vir die Wes-Kaap Soek-’n-Ster Talentkompetisie aangebied deur Mountain Mill Winkelsentrum.
Local musician Cordiël Nathan (Witbooi) will be performing at Golden Valley on Friday 19 August.