Die dae toe musiek nog musiek was en toe almal nog oor naweke in die saal by die Julie Naudé-crèche gaan dans het.
DIE chauvignon blanc van een van die Breedevallei se voorste kelders is aangewys as een van Suid-Afrika se tien top chauvignon blanc-wyne in die 2016 FNB Top Tien wat op…
DIE Wolseley-rugbyklub hou Saterdag ’n heerlike geldinsameling by die Montana-sportgronde, met DJ Global en The Rockets.
Die welbekende Pioneer Rally van die Pionierskool vir siggestremdes vind vanjaar op Saterdag 19 November plaas.
Nuy het vanjaar op die Veritas-toekennings die beste gevaar in die kategorie vir gefortifiseerde wyne deur weg te stap met een dubbelgoud en drie goue medaljes.
CANSA’s Relay For Life is an annual, overnight event where everyone in the community can join in the fight against cancer.
Die Worcester Ekumeniese Gemeenskapsdiens-sentrum hou ’n dagtoer na Hermanus op 8 Oktober vir die Walvisfees.
A free workshop on fund-raising for arts and culture projects will be held in Worcester this month.
Die veelsydige musikante van die Pionierskool belowe om mense se asems weg te slaan tydens die skool se eerste kultuurfees op 13 Oktober, wanneer die klanke van opera, klassieke klavier…
Homebrewed talent Hiiippy Van, a hip hop super rap group from Worcester, wants to take the town by storm.