Dié skaakspelers maak nie net skuiwe op die skaakbord nie, maar ook in hul gemeenskap. Hulle beplan om die strate om van die skole op te ruim.
Een van die mans is so beseer dat hy vir ‘n week lank nie kon terugkeer werk toe nie. ‘n Skool is baie bekommerd oor die toename van die straatslapers.
The community of Montagu stood together and assisted firefighters to get the fire that spread from Ashton under control before infrastructure were damaged.
Beide die Breedevallei en Langeberg-munisipaliteite het vandeesmaand vlak 1-waterbeperkings aangekondig ná ‘n droë winterseisoen.
Enrico Claassen Die Kaapse landdroshof het twee voormalige verkeersbeamptes van die Ashton-verkeersafdeling en ‘n private individu stewige vonnisse opgelê nadat hulle vroeër op aanklagte van korrupsie skuldig bevind is. Die…