‘n Bejaarde Hollandse egpaar is Vrydagaand op ‘n gasteplaas in die Swellendam-omgewing deur booswigte aangeval. Dit is die tweede voorval in ‘n week se tyd.
Die wrede moord op ‘n inwoner van die Bolandse dorpie Ceres, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur nadat sy ledemate onder ‘n brug gevind is.
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat…
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.