Die getroude paar, Antoinette en Koos Steyn ontken enige nepotisme in hul aanstelling as burgemeesterskandidate vir die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit en die Breedevallei-munisipaliteit, te midde van klagtes deur opposisiepartye.
Wêreldbrandveiligheidsdag word vandag, 8 Oktober herdenk. As deel van die dag se herdenking het die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sy rol in die bestuur van brande herbevestig. Luidens ‘n verklaring sê…
Henry Prins, munisipale bestuurder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), is Woensdag (16 April) op ‘n geslote raadsvergadering tydelik geskors hangende die uitkoms van ‘n ondersoek en moontlike tugverhoor. Sy skorsing…