Hoërskool Waveren in Tulbagh is trots op Renaldo van der Westhuizen (middel) wat in die skoolvakansie lid van die o.15-Bolandgroep was wat in Paarl aan die Iqhawe-rugbyweek deelgeneem het. Renaldo is ’n uitstekende speler en speel stut. Boland is ook gekroon as die Iqhawe-rugbyweekkampioen toe die span Griekwas 29-10 in die eindstryd geklop het. Saam met hom is Andelene Michaels (skoolhoof) en Jamielle Zimri (afrigter). Foto: Peter Luitjies


Stut ’n lid van Boland-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article