Die Springbok-vulstasie (Caltex) in Rawsonville het onlangs ’n R20 000-prys gewen danksy ’n bemarkingsinisiatief in die vorm van ’n gereelde markdag wat oor naweke gehou word, en het talle na die vulstasie gelok. Die prys word deur die groep aan sekere vulstasies oral in die land uitgeloof en die Springbok-vulstasie het dié keer koning gekraai. Foto: JP Myburg


Springbok beste Caltex-vulstasie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article