Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Sesduim terug op wenpad ná harde stryd
MONTAGU – Villagers Montagu, oftewel “Sesduim”, soos die span algemeen bekendstaan, is ná twee agtereenvolgende nederlae weer op die wenpad.
-
Primrose draf Mountain Stars kaf
Primrose het Saterdag (20 April) op Primrosepark in Worcester Mountain Stars oortuigend met 23 punte teenoor 7 punte kafgedraf.
-
-
Clovers dra sy trofee in vlakkiekrieket aan Roodewal op
Dis ’n toernooi wat as gevolg van verskeie faktore langer as gewoonlik geduur het, maar ten einde moes dit een of ander tyd voltooi word. Dit was Sondag (14 April)…
-
Uitnemende atlete by Breedevallei Vaardigheidskool (BVVS)
Uitnemende atlete by Breedevallei Vaardigheidskool (BVVS)
-
-
Villa mág maar feesvier
Worcester Villagers het Saterdag op Bolandpark gewys waarom hy ’n sterk kandidaat is om liga-louere in vanjaar se Langeberg-afdeling van Boland Rugbyunie in te oes toe hy sy bure Young…
-
Syfers wen silwer op SA’s
Een van Fit2Run se ster-atlete het die afgelope week weer eens die organisasie se naam hoog gehou.
-
-










