Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Die Stoep giet eerste plek op punteleer in beton
Hier volg Robertson se sagtebal-krieketunie-uitslae vir 27 April:.
-
Montagu-klub op wenkoers
MONTAGU – Ná ’n baie wankelrige begin in die huidige rugbyseisoen, speel die Montagu-klub tans bestendig en is stadig maar seker besig om sy koers na die boonste gedeelte van…
-
Hartwig Lions hou sy Big Bash-toernooi op ’n uitklopbasis
Die Hartwig Lions-krieketklub hou vir die volgende twee Sondae sy jaarlikse Big Bash-toernooi op ’n uitklopbasis. Slegs agt genooide spanne sal daaraan deelneem.
-
-
Touwpark speel soos ‘tornado’
Primrose moes Saterdag 27 April op Touwsrivier in sy eie agterplaas ’n tornado in die gesig staar toe die Touwpark hulle met 55 punte teenoor 15 oorskadu het.
-
-
-
Sterk Tornado-wind waai in Robertson-sagtebalkrieket
Na afloop van die afgelope weke se sagtebalkrieket-wedstryde is die Stoep weer bo, terwyl Pen United en Tornados ook weer hul wedstryde wen.
-
Hammies klop Ashton in styl
Young Hamiltons het Saterdag vinnig sy derby-roes afgeskud en sy tuiswedstryd teen Ashton United in styl met 51-20 gewen.
-
Goeie vangs vir Brandvlei-vissers
Brandvlei hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag in Paarl-dam gehou. En was die vis nie gulsig om aas te vat nie. Altesaam 222 vis (242kg) is ingeweeg met Jacques…







