Sorika van Wyk, ’n gr. 9-leerder van Langerugskool, het in die Suid-Afrikaanse skoleatletiekkampioenskap van 20 tot 23 Maart ’n goue medalje in gewigstoot in die o.17-afdeling vir meisies gewen. Sy is ook as die beste veldatleet aangewys. Foto:


Sorika gooi haar gewig rond

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article