Jomare Hendricks, ’n leerder aan die Nuwe Hoop-sentrum vir gehoorgestremdes, het uitstekend gevaar by die nasionale atletiekbyeenkoms in Germiston. Sy het ’n eerste plek in die spiesgooi vir meisies o.17 en ’n vierde plek in die gewigstoot behaal. Sy is ook aangewys as die beste atleet in die veld-items.


Skitter op atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article