Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Amerikaanse astrofisikus besoek Touwsrivier Primêr
Touwsrivier Primêre Skool het onlangs ’n besoek van ’n astrofisikus van die VSA, Moiya McTire (24), ontvang. McTire is tans ’n student aan die Universiteit van Columbia.
-
Skool baie trots op sy
Ná drie jaar se harde werk is Hoërskool Hexvallei in De Doorns onlangs met ’n gesogte Ekoskool-groenvlag by die jaarlikse Wessa-Ekoskool-prysuitdeling beloon.
-
Leerders kry boeke op Wêreldboekedag
Wêreldboekedag word jaarliks op 23 April in Suid-Afrika gevier ter uitbouing van die waardetoevoeging wat lees en stories vir die samelewing bring.
-
Rieldansers gaan Belge wys hoe
Altesaam 16 rieldansers van Worcester Sekondêre Skool gaan later vanjaar die riel aan die Belge bekendstel.
-
-
-
-
-
-










