Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
-
-
-
Skoolhoof by sy alma mater
Hilton May het Maandag 1 April die leisels as hoof by die Hoërskool Breërivier (HB) amptelik oorgeneem. Dié boorling van Worcester werk al van 1987 af by die skool, en is al die afgelope 10 jaar die adjunkhoof.
-
-
-
Oudleerder ploeg terug by Worcester Gim
Raymond Wurwand, maker van die bekende skoonheidsprodukte Dermalogica, skep ter verering van sy pa, Marks (alom bekend as Max), hoop en geleenthede vir leerders van Worcester Gimnasium.
-
-
-










