Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Ashton se twee uitblinkers laat niks hul stuit
2020 was nie ’n maklike jaar nie, maar as jy met die twee topmatrikulante van Ashton Sekondêr praat, besef jy dat “moontlik” vir “maklik” enige dag ore kan aansit.
-
Dit sink eers later in sy is topmatrikulant
Al was verlede jaar uiters moeilik vir haar het die Hoërskool Hexvallei se topmatriekleerder net deurgedruk.
-
Oliver kan die boeke laat klop
Hoërskool Robertson se topmatrikulant, Oliver Ward (18), het ’n kop vir wiskunde en weet dat hy sommer vinnig-vinnig die boeke kan laat balanseer.
-
Slimkop wil ander genees
Die 18-jarige Rachelle du Preez van Bonnievale is ’n jong vrou wat nie skroom om van enige uitdaging ’n sukses te maak nie.
-
-
Montagu-topstudent eersdaags ’n bedryfsingenieur
As jy harde werk en passie in ’n pot op die stoof kon kook, was Tia Esterhuyse (18) van Montagu die brousel wat daardie konkoksie sou lewer.
-
Charlie Hofmeyr se topleerder gaan dokter word
Hoërskool Charlie Hofmeyr se topmatriekleerder gaan vanjaar medies aan die Universiteit Stellenbosch studeer.
-
-
-










