Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
-
ADHD-kinders wat verveeld is, is nié lui nie, sê kenner
Met ’n gebroke leerpatroon wat skole tans kniehalter, kyk akademici nou na redes waarom leerders dalk vinniger in die klas verveeld raak.
-
Sixty girls get sanitary products
In a joint initiative between Cobra Watertech and the Western Cape Department of Water and Sanitation (DWS) sanitary products were handed over to 60 learners from Victoria Park primary school.
-
High school is a whole new ball game for kids
High school is an exciting, if sometimes scary and demanding, stage of a young person’s life, and it requires of them to balance a daily focus on learning and academic work while also continuously considering their future and where they…
-
Carli se balans bring sukses
Vir die topkandidaat by Montana Hoërskool, Carli Jacobs, het die agt A-vakgemiddeldes en ’n algemene gemiddeld van 91,6% bloedsweet gekos.
-
‘As ek oor tien jaar terugkyk, sal ek nie spyt wees nie’
Die hoofmeisie van 2020 van HTS Drostdy, Mia Ramsauer, het die pas aangegee vir haar medematrikulante en het as topkandidaat haar skoolloopbaan by dié skool afgesluit.
-
Hoe lyk die res van die streek?
In die Witzenberg-munisipaliteit, het 817 kandidate in die 2020 matriekeindeksamen deelgeneem. ’n Totaal van 531 kandidate het geslaag en ’n slaagsyfer van 64,9% is aangemeld.
-
Klas van 2020 vaar steeds goed
Matrikulante in die Breedevallei-onderwysdistrik het in 2020 te midde van die pandemie steeds ’n slaagsyfer van 72,96% behaal.
-
Vusisizwe’s ‘brightest spark’ achieves six distinctions
The top matriculant from Vusisizwe Secondary School in Zwelethemba, Worcester, received not one, not two, not three, but an admirable six distinctions in her final examinations in 2020.
-
Topposisie by De Kruine word gedeel
Janie Fourie en Jemeal Abrahams deel die titel van De Kruine Sekondêre Skool se topleerder.








