Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
-
-
Lê tuig na 39 jaar diens neer
’n Onderwyser van Pionierskool tree af, nie net uit 39 jaar diens nie, maar ook 39 jaar van buitemuurse aktiwiteite.
-
Hoof groet sy ‘magic’ skool
Worcester-Noord Primêre Skool is een van etlike skole in die dorp wat vanjaar ’n skoolhoof moet groet.
-
Hexpark principal retires
Hexpark Primary School bids farewell to its principal, Collin Ontong, who has been at the school for 27 years.
-
Klasmaats bly om saam te wees
Die Covid-19-pandemie of Eskom se beurtkrag kon die klas van 2001 van Hoërskool Worcester Gimnasium nie keer om hul 20 jaar reünie te hou nie.
-
Pragtuin, hope groente by skool
’n Laerskool in Worcester pronk danksy vier tuinwerkers met een van die pragtigste tuine in die dorp.
-
-
Nuwe Hoop groet leerders by funksie
Leerders wat vanjaar by Nuwe Hoop-sentrum vir gehoorgestremdes klaarmaak, het verlede Donderdag (25 November) die skool se jaarlikse skoolverlatersgeselligheid bygewoon.
-
Worcester Gimnasium doop nuwe sportsentrum: Sempark
Worcester Gimnasium doop nuwe sportsentrum: Sempark










