Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Harde werk word beloon
Dié jong vrou van die Hoërskool Breërivier (HB) wil haarself vanjaar “ontdek”. Elouise Jonkers, HB se topmatrikulant van 2021, glo harde werk en toegewydheid is die rede vir haar sukses in die matriekeindeksamen.
-
Jaden maak Hexvallei trots
Die Hoërskool Hexvallei se topmatrikulant skryf sy sukses toe aan die ondersteuning van sy ma.
-
Inperking het haar ‘gehelp’
Die Hoërskool Charlie Hofmeyr se top-matriekleerder het vir elk van haar agt vakke ’n A losgeslaan, met ’n gemiddelde punt van 94,2%.
-
Hard work pays for Akho
What was meant to be a celebratory day for Zwelethemba High School’s first group of matriculants was a rather sombre one, as only 41% of the group passed.
-
Konstabel word ingenieur
Amré Konstabel, die Hoërskool Esselenpark se topmatrikulant in 2021, wil ’n sukses van sy lewe maak en ander inspireer.
-
Gym’s top student to UCT
Worcester Gymnasium’s top matric student boasts an average of 91,14% and is on his way to the University of Cape Town to study medicine.
-
Alica gaan by KSUT studeer
Alicia Valentine van Wolseley Sekondêr het glad nie verwag om die beste matriekleerder in haar skool te wees nie.
-
Mixed emotions on first day for parents and learners
Mixed emotions on first day for parents and learners
-
-
Gereed vir die skooljaar
Groot groepe inwoners het hul kant die afgelope week gebring om te help om skoolkinders reg vir die begin van die skooljaar te kry.









