Die Scherpenheuwel Tigers-rugbyklub buite Worcester is ’n nuwe rugbyklub wat in 2022 op die been gebring is. Die nuwe klub nooi rugbyspelers om by dié klub aan te sluit. Die klubpresident, Jeffrey Appels, kan by 071 129 8683 gekontak word. Bo is die bestuur van die nuwe Scherpenheuwel Tigers. Agter van links: Paul Prins, Gertruida Willemse (kassier), Ashline Willemse, Stanley Arnolds en Marius Snyders. Voor: Pieter Maarman (voorsitter), Jeffrey Appels (erepresident), Donovan Maarman (ondervoorsitter) en Adriaan van der Merwe.

Credit: SYSTEM

Scherpenheuwel Tigers verwelkom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article