Die o.13-rugbyspan van Worcester R.K. Primêr is onlangs aangenaam verras deur ’n voormalige leerder, Wayne Wilschut (middel voor), wat met behulp van verskeie betrokkenes die span met rugbytruie en oefenbroeke borg. Die skool en die breë gemeenskap spreek hul opregte dank en waardering uit aan die Wilschut-gesin en ander betrokkenes vir hierdie ruimhartige skenking wat soveel vir die span beteken.


Ruimhartige skenking aan R.K. Primêr se rugbyspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article